Skip to the content

Ons leefstyl-landgoedere

kleinkariba

Negester Klein-Kariba

 

onrusrivier

Negester Onrusrivier

 

Care centre nurse with patient

ʼn Toevlugsoord vir sagte sorg

Beide Negester Klein-Kariba en Negester Onrusrivier bied gewaardeerde tuisversorgings- en verswaktesorgdienste aan.

Dit is (ook) ons oogmerk om tuisversorging by elke Negester as ʼn standaarddiens aan te bied, asook om moderne en goed toegeruste sorgsentrums te bou wat aan inwoners se mediese behoeftes kan voldoen en sodoende verdere gemoedsrus te verseker.

Schalk Cilliers

Negester Klein-Kariba rainbow

Skyn helder!

“… en mag die Suiderkruis en Negesterre witter as die stedeligte in jou siel bly skitter.”

Die bekende skrywer en digter, D.J. Opperman, se gedig, "Negester en stedelig", het as inspirasie vir die naam en die ontwikkeling van die handelsmerk en slagspreuk gedien en ons visie is hierop voortgebou.

ATKV resort - mountain view

Negester se ontwikkelingsvennoot

Gerugsteun deur die ATKV het ons toegang tot keur eiendomme.

“Met die ATKV as ontwikkelingsvennoot kan Negester aan kliënte, eienaars en beleggers die versekering gee dat sy leefstyl-landgoedere op ʼn volhoubare en verantwoordbare wyse ontwikkel en bestuur sal word.

Dawid Malherbe